Connect with us

Entertainment

Lekker boys! Die show is GENUINE!

Published

on

Genuine! is `n eenmanstuk aangebied deur Jonathan van Radio Raps.

Genuine, die mens kan beskryf word en hy het karaktereienskappe, jy kan hom analiseer en dissekteer, maar sal die genuine verstaan word?

Op ‘n skreeusnaakse manier wys Jonathan ons op ons eie menslikheid, ons weerloosheid en dit wat die mens die uniekste spesie maak.

“Genuine, boys, ons moet dit ernstig oorweeg om onsself nie so ernstig op te neem nie.”

 

https://www.hibiscuscoastseconds.co.za/whats-happening/radio-raps/